
|
Welkom
Oor die afgelope maand was daar baie verwikkelinge aangaande die troue reelings. As julle nog nie opgelet het nie,
die trou datum het verander vanaf 27 September 2008 na die 5 Julie 2008. Hou dit asseblief in julle agterkop
want dit val oor dieselfde tydperk as die Knysna oesterfees en verblyf gaan skaars wees as julle nie so gou as moontlik
plek bespreek nie. Kyk gerus onder die verblyf seksie vir kontak inligting aangaande verblyf in die Knysna / Brenton
omgewing. Ek en janien wil julle hartlik uitnooi om ons te skakel indien daar enige onsekerheid is aangaande verblyf
of enige iets anders, ons sal julle met graagte help waar ons kan.
|